AfricaComplaints.com » Leon s Hengel - Reviews, Complaints, Сontacts

Leon s Hengel
Found 1 review / complaint

Leon's Hengel
Sleg praat van Kliente

Ons mense in Wolmer is van die arm woongebiede in Pretoria Noord. Baie van ons mans vang vis en koop hul visvang benodighede by Leon's Hengel in Danie Theronstraat. Ons ondersteun hul baie goed maar moet dan mna die tyd hoor hoe sleg en vloek hy ons mense. Help ons asb om hom op sy plek te sit. As ...