AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Ocean Basket - Waterige prawns | #293479

Ocean Basket
Waterige prawns

Het gaan eet by Ocean Basket in Hermanus vandag nadat ek al lankal uitsien na lekker seekos.
Het 1 x "Port Platter" bestel. Die prawns, calamari en vis was watering, geen bottersous, knoffel en was so sleg nie eens my kinders wat mal is oor seekos wou dit eet nie. Ek het van die calamari geeet en n klein stukkie vis maar ek kon nie meer afwurg nie. Die prawns was so sleg ek kon niks daarvan eet nie.

Die Ocean Basket in die Paarl en Somerset West se kos is baie goed. Ocean Basket in Hermanus moet klasse gaan neem by die twee take!

Ocean Basket in Hermanus gooi Ocean Basket se naam weg. Is baie teleurgesteld.
Sal nooit weer by die Ocean Basket in Hermanus gaan eet nie.

Date:

Company: Ocean Basket

Country: South Africa   City: Hermanus, Marine Drive

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google