AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Diamante En Goud Plaashuiswinkel - Nagmark, altyd n heerlike geleentheid! | #131467

Diamante En Goud Plaashuiswinkel
Nagmark, altyd ' n heerlike geleentheid!

Ons wil net dankie se vir weereens 'n heerlike Nagmark, verlede Vrydagaand. Diamante en Goud/ Plaashuiswinkel het 4 maal per jaar die Nagmark en dis altyd so n heerlike aand. Die stalletjies, eetgoed, atmosfeer en musiek is uit die boonste rakke, dis 'n fees. Baie geluk weereens met 'n suksesvolle aanbiedding!

Date:

Company: Diamante En Goud Plaashuiswinkel

Country: South Africa   City: Heidelberg, Gauteng

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google