Ek was geblaclist _ 6-7 jaar gelede... by Bid or buy
ek het 29 oktober 2009 weer aansoek gedoen, met my selfde cell nr en my selfde banking detail, hulle het my aanvaar en ek het sededien 1174 positive ratings van kliente gekry, net goeie eerlike diens gelewer, toe voor verlede wek blaclist Johan du Toit van bid or buy my sommer... en hy wil vi niemand die werklke redes gee nie, my dogter is ook hier, ons het toestemming gevra dat sy ook op bob werk, met haar eie rekenaar, sy was nie n uur op nie toe blaclist hulle haar ook, dit is die enigste inkomste wat ek het, ons is al pnsioenarisse, wat moet ek nog doen om die mense te oortuig ek het niks verkeerd gedoen nie... help tog aseblief
byvoorbaat dankie
Christine engelbecht
0 comments