AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Red Cap Ranch - Slegste diens ooit | #236743

Red Cap Ranch
Slegste diens ooit

Ons het n troue die naweek by Red cap Ranch en vandat ons hier aan gekom het is die personeel net arogant en negatief en gladnie behulpsaam nie, ons het die trou koek saam met ons vervoer en het teen 11 uur gevra of ons nie net die koek in die yskas kan sit en op die perseel rond loop tot 2 uur toe sodat ons kan in check, in die proses het die koek se icing gesmelt, ons is alle toegang tot die perseel geweier en gese ons moet 2 uur terug kom, die eenheid waarin ons bly se blinds is gebreek en geskeur, daar is net twee van alles in die chalets wat n dubbel chalet is vir 4 mense, die bed lampies werk nie, die hele perseel word toe gesluit en kan gladnie rond beweeg nie behalwe in jou chalet sit, daar word geen drank op die perseel toe gelaat nie maar die restaurant maak 5 uur toe. Slegste ondervinding ooit en sal die plek vir niemand aan beveel nie

Date:

Company: Red Cap Ranch

Country: South Africa   City: Carletonville

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google