AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Adt Security - Uiters swak diens ontvang | #6818

Adt Security
Uiters swak diens ontvang

1.In Desember 2012 was ons eerste inbraak gewees waar die gewapende reaksie-eenheid ons in kennis gestel het dat ons perseel nie toeganklik is nie hoewel ons op 'n straat front is sonder enige omheining. Mnr. Henri Mathysen het ons mondelings in kennis gestel dat hy ondersoek in sou stel en na my toe terug sou kom ek het 5 dae gewag en het hom toe geskakel want hy het ook beloftes gemaak dat daar gereelde patrollies sou wees waarvan daar ook niks gekom het nie.
2.Presies 'n week later na die eerste inbraak was daar 'n tweede inbraak gewees en toe eers het mnr. Mathysen gereelde patrollies begin stuur, hy het ook beloftes aan ons gemaak dat daar 'n voertuig vanaf ons perseel sou respond maar dit het ook slegs 'n week gehou.
3.Die derde insident was toe ons die alarm die 9 de Januarie 2013 met oopsluit laat afgaan het, ons was 15 minute in die winkel gewees voordat daar 'n eenheid opgedaag het. Bogenoemde is nie aanvaarbaar nie veral omdat ons vir 'n diens betaal om ons te beveilig. Ons stel voor dat daar ook nie beloftes aan kli? nte gemaak word wat nie nagekom word nie. Mnr. Mathysen het ons in kennis gestel dat met die eerste inbraak die wag net verby gery het. Suid-Afrika bly weg

Date:

Company: Adt Security

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google