AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: GEMS - Very poor service! | #210662

GEMS
Very poor service!

My son was admitted to ICU when born.
After he was released I received numerous accounts from
Pathcare which stated that I was liable to pay the outstanding
Balances if not settled by my medical aid.
I phoned GEMS more than 10 times regarding an amount
Of R3710.25. Konsultante het aan my gese dat dit 'n noodgeval
PMB kondisie was en my seun was in hospitaal opgeneem. Maw Gems
Is veronderstel om rekeninge ten volle te vereffen. Ekt 'n magtigings nr gekry asook 'n ICD10
Kode wat betyds ingedien is. Ek volg dit al vir etlike maande op
En Gems se dat Pathcare n batch nr moet aanstuur met bewyse dat
Die rekeninge voorheen ingestuur was. Alles is so aan Gems aangestuur.
Ek moes die R3710.25 betaal om 'n hofbevel te vermy. Ekt met 'n Mev. Issebel Bikitsha gepraat
Nadat ek gevra het om deur iemand van hoofkantoor te praat omdat ek nie die saak met konsultante kan oplos nie, want hul weet nie wat aangaan nie, en na die gesprek nogsteeds
2 maande later geen terugvoering ontvang nie. Van my en Pathcare se kant
Het ons alles gedoen wat ons kon, en GEMS laat my steeds in die duister asook met 'n verlies van
R3710.25.

Date:

Company: GEMS

Country: South Africa   City: Northern-cape

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google