AfricaComplaints.com » Electronics and household app. » Complaint / review: Shortlink Electroniks - Shortlink electronics en skyblue lewer nie produk | #195781

Shortlink Electroniks
Shortlink electronics en skyblue lewer nie produk

Ek het via internet op Shortlink Elektronics se produkte navraag gedoen en n Canon 650d tripple lens pakket bestel.
ek het die nodige fondse oorbetaal insluitende aflewering
Dinsdag 27/08/2013 het Stephan vir my die tracking nr gestuur
ek het Dinsdag ook 'n mail ontvang van Skybluecouriers wat eis dat ek n bedrag betaal vir import duty.
nadat ek die fondse oorbetaal het. is gese deur Nancy van Skyblue couriers dat ek voor 17h00 Dinsdag my pakkie sal ontvang
Woensdag het hul weer geld geeis. dit vir 'n tweede pakkie wat nie myne is nie
ek het die betalings probeer recall by die bank sonder sukses
donderdag 29/08/2013 het beide Skyblue couriers sowel as Shorlink Elektronics my per epos laat weet om te F... k off nadat ek navraag gedoen het wanneer my pakkie afgelwer gaan word...
my vermoede is dat beide die twee firmas saamwerk (ek sien dit as bedrog)
skyblue couries verskaf in adres in UK wat hulle hoofkantoor is maar ons navraag gedoen en die nommers bestaan nie eers nie
Die web van skyblue couriers [URL Removed]
en shortlink [URL Removed]
wees maar op die uitkyk vir hierdie 2 firmas
Persoon by shortlink is Stephan F boyle
en couriers is ene Nancy

Date:

Company: Shortlink Electroniks

Country: South Africa   City: Port elizabeth

Category: Electronics and household app.

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google