AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Impak Education - Child Report Issued with wrong information | #307409

Impak Education
Child Report Issued with wrong information

Goeie dag, ooo nee die punte wat op die verslag vir November verskyn is denitief nie Clinton s'n. Hulle is verseker nie die punte wat ek vir hom ingestuur het nie. Kyk asb na die "Clinton Des" file wat aangeheg is. Dit is die punte wat hy behaal het en ook deur ons ingestuur is.

Ek sal dit baie waardeer indien u die punte kan regstel en die kommentaar ook.

Date:

Company: Impak Education

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google