AfricaComplaints.com » Traveling & Tourism » Complaint / review: Lifestyle Vacation Club (lvc) - Verkoops Agent was Oneerlik | #75491

Lifestyle Vacation Club (lvc)
Verkoops Agent was Oneerlik

Nadat ek 'n 20 punte Upgrade gedoen het, besef ek nou eers dat daar nog ekstra fooie elke maand sal betaal moet word. Die verkoops persoon het ons herhaaldelike kere belowe dat ons nog steeds altyd net die Bestuursfooie moet betaal. Dit was regtig nie uitgespel dat ons boonop nog Kapitaalfooie moet btl nie. Nou wil ek die punte kanselleer want ons het reeds 30 punte wat al lankal klaar btl was. Ons is pensioenarisse en kan nie al die kostes btl nie. Ek kry geen ondersteuning by enige iemand nie. Die nuwe kontrak is in werking vanaf 01/02/2013 en ek wyer om enige fooie te btl. WAT STAAN MY NOU TE DOEN. Help as

Date:

Company: Lifestyle Vacation Club (lvc)

Country: South Africa   City: Menlo Park

Category: Traveling & Tourism

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google