AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Cars & Transport | Page 3199

Category: Cars & Transport
Found 20000 reviews / complaints
Page 3199

Supa Quick
Baie dankie!!!

Ons was gestrand met 'n motor battery wat ons onverwags in die steek gelaat het.Net 1 telefoon was nodig om Jeffreysbaai se Supa Quick se hulp te kry. Binne 1 uur was ons weer aan die gang met 'n nuwe battery al was ons 22 km uit die area. Dankie vir julle hulp en 'n spesiale dankie aan Rudi. Dit ...