AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Afriworld removals - Swak diens | #30128

Afriworld removals
Swak diens

Kortliks het Afriworld ons meubels vervoer van Polokwane na Langebaan, ons is nie ingelig dat dit n deelvrag of dat ons meubels eers 5 dae later afgelewer sou word, ons het hulle geskakel en gevra hoekom hulle dit nie vir ons gese het nie, dan kon ons oorgebly het by familie, Gerhard was uiters ongeskik met ons, ons moes in die Paarl in n hotel inboek omdat Richard hulle drywer ons die heletyd onder die indruk gebring het hulle is oppad is. In die Paarl het ons oornag en die volgende dag die geld oorbetaal in langebaan. Ons moes n hele week op die vloer slaap in ons nuwe huis omdat ons nie meer geld gehad het nie. Die Saterdagaand het hulle daar aangekom na ons hulle moes gaan haal het. Deur die nag het ons help aflaai, en toe vang ek hulle nog met van ons persoonlike badgoed los voor in die voorste wa in n boks, ons meubels is so beskadig gewees die bokse het so geskeur van die sweet in die trok van n week. Ek kan aangaan en aangaan, ek het fotos geneem die aand en die volgende dag het ons agtergekom dat my makeup sakkie en my kind se hele kleresak weg was, ek het met thys in kontak gekom, hyt gese ek moet n email met fotos stuur, en ons wag nogsteeds geen terugvoer van Afriworld

Date:

Company: Afriworld removals

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google