AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Time Freight - Streekbestuurders | #233908

Time Freight
Streekbestuurders

Goeie More
Ek wil van die geleentheid gebruik maak en dankie vir Lorraine streeksbestuurderes van Mpumalnga se vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid die exstra myl wat jy vir jou kliente sal loop..Ek haal my hoed af vir die streekbestuurders om die tipe werk te handhaaf ek glo nie dit kan vir hulle maklik wees nie. Lorraine jy is n streekbestuurderes so na aan jou kliente se hart . n Geseende dag vir almal

Groete Schalk's Dyno and Auto Services Ermelo

Date:

Company: Time Freight

Country: South Africa   City: Nelspruit

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google