AfricaComplaints.com » Paarl Omnicars - Reviews, Complaints, News

City: Paarl Omnicars
Found 2 reviews / complaints

Daihatsu SA
Extremely bad service

Met verwysing na my vorige klagte van 7 Julie 2013 op Hello Peter. sonder reaksie. Geen terugvoering van Daihatsu SA is nie 'n goeie voorbeeld wat Daihatsu SA aan sy Handelaars stel nie. Geen wonder dat Omnicar Holdings Paarl nie hul waarborg voorwaardes nakom nie. In die proses word nie slegs ...

Daihatsu SA
Extremely bad service

Ford Ranger 2.5XLT S/Cab Stock no. FRDG129H is op Saterdag 8 Junie 2013 kontant ten bedrae van R91 900.00 aangekoop. Op pad na Worcester het ek 'n vibrasie op die koppelaarstelsel gemerk. Maandag oggend na 7 uur het ek dit by Elmarie aangemeld. 90 Km was na aankoop gery. Die voertuig was ook ...