Hi
Ek het Saterdag 31 Augustus n baie swak ondervinding gehad met Spur Stellenbosch. My dogtertjie van 7 jaar oud is baie oor Spur so sy voorgestel ons gaan vir ete Spur toe. Ek het bestel die steak special en sy n spur burger ons het meer as n uur gewag vir ons kos toe bestel ek mushrooms vir voorgereg wat met n vuil vurkie by my aangekom het en dit het na ons main meal gekom toe vra ek die waiter moet dit kanseleer want ons het dan ons steak en burger toe gekry en sy se nee sy kan nie want dit is klaar deur en ek was nie impress nie. Die waiater het gevra hoe ek my steak wil he toe se ek well done wat dit by my kom is tot die dood toe rou en die burgers ek het haar gewys en sy het dit terug gevat om dit gaar te maak wat die burger kom toe wil my dogtertjie dit nie meer he nie want dit was nie nice vir haar om te gesien het die rou burger nie. Dit was baie swak diens wat ek nog ooit ontvang het van enige restaurant en dit was my kind se favourite. As die waiter gewou het kon sy met die manager gepraat het want dit was baie aaklige diens.
0 comments