AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - Don t have stock on Sunday evening | #36197

KFC
Don't have stock on Sunday evening

Dit is nou al die hoeveelste keer dat ons by die kfc op worcester kom dat hulle nie stock het vir dit wat ons wil bestel nie. Ons wou die colonel/zinger burger, met chips en koeldrank bestel maar al koeldrank wat in stock is, is coke zero en cream soda, toe wil ons opbetaal vir 'n milkshake maar dit kan mens nou ook nie doen nie jy moet die milkshake appart betaal plus die gewone koeldrank. Toe die kaartbetaling reeds deur is s? hulle maar daar is ook nie zinger patties gereed nie. So ons is daar weg sonder milkshake en met twee gewone burgers en koeldrank wat ons moes vat omdat hulle stelsel nie toelaat dat jy kan opbetaal vir iets wat jy graag wil h? nie.

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Worcester

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google