AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: KFC - Bad Service | #248318

KFC
Bad Service

Ek het vanaand by Nina Park KFC 'n family treat 8 piece bestel. My side pieces was 4 jnr hamburgers en 2 coleslaw. Toe ek by die huis kom is die 2 coleslaw nie in die pak. Dit is nie die eerste keer dat ek ongelukkig is met Nina Park se diens. Vorige keer het ek 6 piece family treat bestel en net 5 stukke gekry. Ek gaan dit ook in die plaaslike koerant adverteer want ek het nou op my facebook dit geplaas en gehoor van ander wat ook kla oor KFC wat mens so verneuk met nie die regte hoeveelheid kos.

Date:

Company: KFC

Country: South Africa   City: Nina Park

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google