AfricaComplaints.com » Van der hof weg - Reviews, Complaints, News

City: Van der hof weg
Found 1 review / complaint

KFC
Swak diens

Ek en my suster het gister gaan pops koop by die Kfc, toe ons na n baie lang gewag ons order kry het die dame vir my verkeerde order gegee. Ek het net gekyk waar die slip is toe sy harder vir my se wat in die sak is. Ek het aan haar verduidelik dis verkeerd. SY het die regte order vir ons gebring. ...