AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Money - Absa just says sorry!!! | #99937

Absa
Money - Absa just says sorry!!!

Op 04/09/2012 is daar by ABSA rekeninge op internet bankdiens in gehack en al my geld uit al my rekeninge gesteel. Ek het al die nodige vorms en dokumentasie aan ABSA sedrog afdeling gestuur. Na n ondersoek het hul net laat weet dat hul nie verantwoording vat nie en dat hul my nie gaan vergoed vir die verlies nie.
Vanoggend sien ek dat Esmare Weideman, uitvoerende hoof van Media24, se geld ook op presies dieselfde manier gesteel is gister. Ek wonder of ABSA vir haar ook net gaan skouers optrek. Ek glo nie. Ek wil graag sien of hul haar vergoed. ABSA is nie bereid om Pa te staan vir hul sekuriteit sisteem wat so pateties is nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Department

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google