AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Sanlam - I am not satisfied with the answer from SANLAM | #46907

Sanlam
I am not satisfied with the answer from SANLAM

Ek het 'n brief na SANLAM [Email Removed] toe gestuur oor die belaglike groot bedrag geld wat hulle wil vat as ek my plan skuif na 'n baie beter plan toe.

So toe mail hulle so ewe net terug "OOR HOEKOM DIT NIE VOORDELIG IS NIE" maar vergeet my vra sommer HEELTEMAL.
Ek dink as ek na my eie belange na omsien om my geld te skuif juis oor die feit dat dit glad nie veel gegroei het nie.
My vraag aan hulle was:
Ek soek antwoorde oor HOEKOM hulle R35071.07 wil vat van my geld oor ek dit in 'n beter plan wil sit.
Ek wil asseblief weet hoeveel dit presies kos om my voordeel oor te dra?
Vergoeding vir die verlies aan toekomstige planheffings en om aanvanklik uitgawes te dek. Ek wil asseblief weet wat die presiese aanvangkoste was en waarvan die toekomstige planheffings opgemaak is?

En toe kry ek net 'n briefie wat geen sins my vrae beantwoord het nie.
Ek het met my makelaar gepraat en weier om verder met hom te kommunikeer oor ek nie gelukkis is met die aanmerkings nie. Ek dink in teendeel dit is ONETIES om van my R35071.07 te vat vir geld wat ek voor gewerk het en daarin gesit het.
Nee wat ek is glad nie gelukkig nie.

Date:

Company: Sanlam

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google