AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - BAD SERVICE TO CANCEL BOND | #44732

First National Bank
BAD SERVICE TO CANCEL BOND

Ons hanteer 'n oordragstransaksie. Ons het reeds gedurende November 2012 kennis gegee van die kansellasie van die verband. Na vele korrespondensie en telefoon oproepe is Kansellasieprokureurs uiteindelik aangestel. Daar was toe egter 'n dispuut oor die rekeningnaam, aangesien die bank verkeerde rekeningnaam gehad het. Die instruksie is gewysig en weer na die verband kansellasie prokureurs gestuur. Daar is egter nou 'n dispuut oor die kansellasiesyfers - FNB beweer dat hul eers kennis gekry het van die kansellasie in Februarie (na hul die rekords wat aan hul kant foutief was gewysig het), alhoewel ons dit reeds in November gestuur het en verskeie korrespondensie daarna gevoer het. Al ons verwysings, rekeningnommer, eiendomsbeskrywings, ens op ons korrespondensie was korrek - dit was egter nie aan ons of ons klient se toedoen tewyte dat die bank foutiewe rekeningnaam gehad het wat die verwarring en sloering veroorsaak het nie. Die verkoper is van mening dat die laat kansellasie fooi van dus nie geregverdig is nie en ons plaas op rekord dat die bank reeds in November kennis gedra het. Alle dokumente is reeds 'n geruime tyd gereed vir indiening. Maar geen aandag word geskenk aan die dispuut

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: BOND CANCELLATION

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google