First National Bank
BAD SERVICE TO CANCEL BOND
Ons hanteer 'n oordragstransaksie. Ons het reeds gedurende November 2012 kennis gegee van die kansellasie van die verband. Na vele korrespondensie en telefoon oproepe is Kansellasieprokureurs uiteindelik aangestel. Daar was toe egter 'n dispuut oor die rekeningnaam, aangesien die bank verkeerde ...