AfricaComplaints.com » Sunward Place - Reviews, Complaints, News

City: Sunward Place
Found 1 review / complaint

Nedbank
Goeie diens

Baie dankie aan Nedbank en Jeanette Brummer vir die goeie diens en advies wat sy vir ons gegee het. Ons het aansoek gedoen vir n bond en Jeanette het uit haar pad gegaan om ons te help. Ons waardeer regtig baie wat sy vir ons gedoen het. Warrick & Elzanne Potgiete ...