AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: King Price Insurance - Koninklike diens | #34490

King Price Insurance
Koninklike diens

Ek het King Price gebel om veranderinge te maak op my dogter se polis ek het eers deur gekom na message centre waar Kobus my gehelp het ek hom gevra dat ek confirmation of cover soek en hy het my verseker dat iemand so gou as moontlik na my toe gaan terug kom, na n paar minute het Werner my gebel en als vir my uitgesorteer. Wil net baie dankie se vir Kobus & Werner vir die vinnag en koninklike diens, dit is nog die beste diens van die twee manne wat ek nog van n versekering gekry het sal vir al my vriende en mense vertel van die flinke diens en hulp.

Date:

Company: King Price Insurance

Country: South Africa   City: Pretoria menlyn

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google