Beste diens ten opsigte van kort termyn versekering weereens ontvang. Geen ander versekering bied die voordele en premies soos deur Momentum verkaf nie. Gehelp deur Carly Bezuidenhout vandag en diens was flink en vinnig en effektief, BAIE DANKIE CARLY EN MOMENTUM.
0 comments