Hi Rosanne
Dankie vir jou volgenhoue hulp en diens deur 2013!!! Baie dankie dat jy ALTYD bereid is om te help!!! JY is een van die beste konsultante en ek hoop om in 2014 weer soooooo lekker saam jou te werk!!
Momentum is geseend om jou as werknemer te he!! Jy is beslis 'n wins tot die bestaande besigheid!!!
Geseende Kersfees en Voorspoed vir 2014!!!
0 comments