Jason het uit sy pad gegaan om my te help om finansiering op my voertuig te kry, Met Wesbank personeel soos Jason kan die gewone man / vrou uitsien na geleenthede wat vir alle Suid Afrikaners beskore is. Baie dankie Jason, ek is en sal altyd 'n Wesbank Klient bly met sulke ondersteuning.
0 comments