Direct Axis
Direct Axis - lekker deur die dinges!!!
Ek het 'n epos aan Direct Axis gestuur en genoem dat die finale betaling van die lening op 25 Des 2013 betaal word. Ek versoek dat hulle 'n bevestigingsbrief (settlement letter) aan my stuur sodat ek bewys het dat die lening afgehandel is. Vandag bel Halleemah Jacobs vir MY. Ek bevestig die ...