AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Drie keer probeer, drie keer gefaal | #282227

First National Bank
Drie keer probeer, drie keer gefaal

Het die afgelope tyd drie rekenaargebaseerde klagtes deurgestuur, een omdat ek gedink het daar is 'n sekuriteitsrisiko op hulle EFT stelsel, een oor tydmors by forex en een waar ek aansoek gedoen het vir 'n mpy kredietkaarte en die 48 uur periode laaaaaankal verby is.

Nie op een reaksie gekry nie! Siesa!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Rekenaar

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google