AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Outsurance - Terugvoer oor motoreis | #268368

Outsurance
Terugvoer oor motoreis

Na 'n motorongeluk in Augustus was Annamarie van Outsurance die een person wat my weekliks op datum gehou het oor die verwikkelinge rondom die motoreis. Sy was baie noukeurig t.o.v. die derde party en uiteindelik is ek 'n gelukkige klient wat wegry met 'n herstelde voertuig.

Date:

Company: Outsurance

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google