En Nedbank doen dit alweer. Die vorige keer wat Nedbank "toonbankstaat" gehef het, het die bankier teruggekom na my, om verskoning gevra en gese dit was 'n admin fout wat outomaties by al haar kliente foutiewelik geld gehef het. Hoekom gebeur dit weer Nedbank? Hoekom mors julle my tyd en steel my geld? Dis mos bedrog. R30 van so 1000 kliente is n lekker ekstra R30 000. ook is ek n kaartfooi gehef vir n kaart wat ek JARE terug al toegemaak het EN wat is 'n instandhoudingsheffing? Ek is nou moeg hiervoor.
0 comments