AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: 1Life - Going the Extra Mile | #231480

1Life
Going the Extra Mile

My man, PA Troskie is op 19 April 2013 na 'n kort siekbed, onverwags oorlede. 'n Lewenspolis, wat direk aan my gesedeer was, om my en my twee kinders te onderhou in die tydperk na sy dood tot en met die afhandeling van sy boedel, is by 1Lifedirect uitgeneem.

Papierwerk, administrasie en finansiele besluite was nog nooit "my cup of tea" nie, maar vanaf eerste oproep tot en met die afhandeling van die eis, is elke navraag simpatiek en geduldig hanteer. BAIE DANKIE, DOUGLAS!

Met groot waardering.

Elmien Troskie

Date:

Company: 1Life

Country: South Africa   City: Johannesburg

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google