AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - ONWETTIG ONTTREKKING VAN FONDSE | #231511

Absa
ONWETTIG ONTTREKKING VAN FONDSE

Op 2013/09/28 is ontdek dat daar gelde uit my bankrekening weg is.By verdere ondersoek is gevind dat daar tjeks gewissel is waarvan ek geen kennis dra nie - het nie eens die tjekboek waarvan die tjeks gebruik is nie.
Die personeel het gese dat daar n ondersoek geloots sal word - Geen verwysing is gegee nie. Op 2013/10/11 het my vrou weer navraag gedoen - geen tjeks is nog gespoor nie en geen verwysing is nog steeds nie verskaf nie. Die inligting sou om 14h00 aan haar gegee word - GEEN TERUGVOERING NIE. Help asb!! ek wil net met R8900.00 terug he wat baie vir n pensionaris is om te VERLOOR. Help asb!!!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Springs

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google