Ek wag nou al meer as 2 MAANDE vir absa om hul admin fout met my bankprofiel te herstel en intussen is my kaarte al 2 keer kanselleer en kan ek dit nie gebruik nie. Wat a patetiese diens. Ek is al meer as 30 jr a klient.
Dit is seker nou maar tyd vir a ander bank vir my en my man en ons albei se persoonlike en besigheidsrekenings...
0 comments