Verwysing no... 1220945836 Kaart no..5120570300938335.
Ek sukkel nou al vanaf 2013-10-05 om my geld van Standard Bank af terug te kry. Beloftes was gemaak en n brief is aan my gestuur dat geld wel oorbetaal is, tot op datum geen inbetaling nie, en my e-pos word geignoreer. Dit laat my geen ander keuse as om na die Ombudsman te gaan nie., as gevolg van julle Patetiese diens.
0 comments