Me. E Cassim van invorderingsdienste, tel o11 354-4950, het my geskakel oor sekere aangeleenthede op my profiel. Na my pogings om die geleentheid te verduidelik, nadat ek 'n skrywe aan mnr v/d BERG gestuur, vertel die beampte vir my op 'n ombeskofte wyse dat ek haar tyd mors. Na 20jaar word 'n klient so behandel! Dis onaanvaarbaar en hoop u kan die situasie beredder. Die telefoniese gesprek het so paar minute terug plaas geving.
0 comments