AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - 5 working days to transfer money from one account | #124338

Absa
5 working days to transfer money from one account

Verwysing: 8363786 - my pensioen moet oorgeplaas word van my tjekrekening na my spaarrekening. Volgens die "call centre" sal dit nie voor Woensdag 5 Junie geskied nie. Ek het dringend geld nodig, asook debietorders wat die 2de afgaan op my spaarrekening. Is dit moontlik dat 'n transaksie 5 werksdae kan neem??
Asseblief Hellopeter miskien kan julle hulle oortuig om die nodige VINNIGER te doen. Ek is sonder krag, en my telefoon word afgesit indien dit nie Maandag betaal is nie.
Baie dankie

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: STRAND

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google