AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Phonesured - Ongemagtige Debiet order op my Bank rek | #114754

Phonesured
Ongemagtige Debiet order op my Bank rek

Fonesure het n debiet order op my bank rek. geaktiveer waarop hulle nie gemagtig is nie..Met verdere navrae het ek met Jivashan op Tel. no 0860109529 gepraat waarop hy sou ondersoek doen en terugkom na my toe. Jivashan het my meegedeel dat die debiet order op n Cell C kontrak foon is wat vier jaar terug deur my gekanseleer is. Hy het my verder meegedeel dat die nommer van die selfoon n 082 (Vodacom) nommer is wat wel aan my behoort. Fonesure het geen magtiging om versekering op die selfoon kontrak gelde uit my bank rek te verhaal deur n debiet order nie en moet my geld refund asb. Tot op datum het ek niks weer van Jivashan gehoor nie. Fonesure verhaal al sedert 2008 R57 uit my rekening uit en sonder magtiging.

Kan julle asb dringend help

Date:

Company: Phonesured

Country: South Africa   City: South Africa

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google