AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Ad service and signal from vodacom | #70388

Vodacom
Ad service and signal from vodacom

Ons sukkel met sein vir die afgeloope maand met swak sein in die witbank, secunda en potcefstroom area! Ons kry nie antwoorde nie en as mens na vodacom toe gaan se hulle die servers het gecrash of as mens weer gaan dan se hulle dat die tooring nie reg is nie.. waarvoor betaal ek dan die maand vir my vodacom as ek nie diens kry van hulle af. Ek kan nie op die 3G netwerk gaan nie want dan se my foon sos, en dis met meer as een foon! En sim card! Ek is nou moeg om vir vodacom emails te stuur en nie n antwoord te kry. Ek werk van die huis af en ek kort my internet aan anders kan ek nie my werk doen nie! Ek soek asb dit nou reg, want dit is so van dat vodacom die lte upgrade doen. As dit so aan gaan, gaan ek my kontrak stop by vodacom en oor gaan na n ander diensverskaffer.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Mpumalanga

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google