AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: The Wedding Design Magazine - Een verskoning na die ande | #295111

The Wedding Design Magazine
Een verskoning na die ande

Coralie het ons genader (Dec'12) om ons trou foto's in hulle tydskrif te plaas. Ons het toe 'n admin fooi betaal. Nadat ek opgevolg het oor ons proewe was dit die 1 storie na die ander (my naam begin met "Y", so ons laaste op die lys om te ontvang) & ons wag nogsteeds. Toe sou ek haar paar weke terug ontmoet om proewe te kry - sy het 2dae lank verskonings gehad & kon nie by my uitkom. Sy my mooi gevra om comment op Hello Peter aftehaal. Toe was daar couriers wat sou kom vir 'n hele week en half- en ons wag nou nog, hoelank courier se naam en nommer gevra en niks gekry nie, toe ek wel courier naam (maar geen nommer) kry kry ek hulle nie in SA nie. Toe die eendag, na die hele week & half, toe ek se ek was nie beskikbaar vir couriers nie word daar vermy gese dit was my keuse, maar dit na ek al solank wag en elke keer my planne & meetings moes skyf om te wag vir die "couriers". Elke keer 'n ander verskoning. Sy sou laas week ons geld terug betaal en gese dit vat 'n dag - week later en daar is niks. Sy sou vandag ons proewe email en daar is nogsteeds niks van haar nie en helfte van die dag is al verby. Dit is net elke keer die een verskoning na die ander. My geduld is al lankal klaar!!!

Date:

Company: The Wedding Design Magazine

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google