AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Capitec Bank - My R10000.00 uit my rekening gesteel | #226837

Capitec Bank
My R10000.00 uit my rekening gesteel

Mobile banking is die grootste pot wat ek nog beleef het die Capitec bank verskaf jou mobile banking besonderhede aan kliente en hek jou foon nommer en vat al jou geld uit jou rekening uit, so het hulle dit met my gedoen, nou moet ek 14 dae tot 3 maande wag om my geld terug te kry,!!! kan ek die bank dagvaar vir verlies van inkomste plus rente en vernedering om R10000.00 te steel uit n mens se rek. WAAR IS SUKERITEID??? Hoekom betaal mens dan vir dienste hierdie bank en gaan praat jy mooi trek hulle net hulle skouers op en se hule is jammer dit is CAPITEC BANK OP BARBERTON MPUMALANGA lekker ne maar as jy die bank skuld dan jy, en dit gebeur op n naweek saterdae net na 4uur of sondae waneer die banke toe is en bel jy navrae kan hulle jou maandae ogende help WAT N KAKPSIL

Date:

Company: Capitec Bank

Country: South Africa   City: Barbeton Mpumalanga

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google