Capitec Bank
My R10000.00 uit my rekening gesteel
Mobile banking is die grootste pot wat ek nog beleef het die Capitec bank verskaf jou mobile banking besonderhede aan kliente en hek jou foon nommer en vat al jou geld uit jou rekening uit, so het hulle dit met my gedoen, nou moet ek 14 dae tot 3 maande wag om my geld terug te kry,!!! kan ek die ...