Vodacom
Geen diens na 3 weke
Dis nou 4 mande wat ek sukel om die probleem uit te sort Op die 18/2/2013 het ek my foon in gegee vir herstel dis na hulle van lyn af was 3 weke Ek bel op die 12/03/2013 en daar word vir my gese dat hulle nie sekeris hoe lank die foon nog gaan vat nie wat hulle het nie genoeg fone om alles 1 slad ...