Telkom
TELEFOON BUITE WERKING
In die gasvryheids bedryf op n Maandag-oggend sonder telefoon... is n nagmerrie. Ons probeer al langer as twee ure om antwoord by 10210 te kry... ek luister musiek sonder sukses... en dan na halfuur op die foon gaan die foon net dood en die oproep moet weer van vooraf gedoen word... jou geduld word ...