Nashua Mobile
System Error on account
Ek het begin Nov 2013, my selfoon kontrak opgegradeer van 'n BIS Talk na n Smart Medium (R299 p/m), en het gevra dat die ekstra diens (sms bundle) wat op die rekening is afgehaal word, en dat hulle 'n "soft lock"op my rekening moet sit as die hele rekening, ALS ingesluit, by R400 kom. Dis ...