Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie
Ek het Maart laas jaar 'n laptop kontrak by Mtn uitgeneem. Ek betaal hulle elke maand via eft. Die eerste paar maande was daar nie 'n probleem met my betalings nie. Van einde Julie af wil Mtn voorgee dat ek betaal hulle nie'Ek het al hoeveel keer al vir hulle al my bewys van betalings gestuur, maar ...