Imperial Select Multi Franchise
TOTALLY DISGUSTED
Ek is briesend vanoggend. As ek my sin kon kry vandag het ek die Chery J3 wat ek by julle gekoop het (nie verniet gekry het nie) terug gebring. Die kar het 540 km op wat ek self gery het met haar. Sy is 1 week in my besit en die volgende dinge is klaar fout met die kar. o Waar en by wie was die PDI ...