Game
Swak diens van Game Drie Riviere
Ek het die stofsuier ingegee vir reperasies. MY masjien het 'n twee jaar waarborg gehad. Customercare se werkers het in hulle taal oor die reperasie gepraat. Ek het vir hulle gevra om asb in 'n taal te praat wat ons almal kan verstaan. Game se customercare services stry toe dat die stofsuier nie 'n ...