Cell C
Bad Attitude
Ek was Maandag in by Cell C The Bridge en het eers met een van die vroutjies daar gepraat wat my nie kon reg help die eerste keer nie en het toe met Marie (die bestuurder) gepraat. Ek het die probleem verduidelik en sy het my so behandel asof ek n leek is en dit is nie die eerstekeer dat sy so is ...