AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Bad Attitude | #121214

Cell C
Bad Attitude

Ek was Maandag in by Cell C The Bridge en het eers met een van die vroutjies daar gepraat wat my nie kon reg help die eerste keer nie en het toe met Marie (die bestuurder) gepraat. Ek het die probleem verduidelik en sy het my so behandel asof ek n leek is en dit is nie die eerstekeer dat sy so is nie. Dit is haar en cell c se way en wil na niks anders luister nie. Ek wag dat julle my sal kontak sodat ek die probleem wat ek het met julle kan bespreek wat sy nie kan verstaan of wil verstaan nie. My naam is Jan en nr is 0832354052

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Port Elizabeth, The Bridge

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google